Geverifieerde Resensie
Henley On Klip
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Henley On Klip bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Henley is nou nie juis 'n toeriste aantrekking nie, maar in Meyerton is baie min gaste huise daarom het ons op ducks besluit."
"Baie stil area waar jy nog 'n aand of oggend stappie kon vat, sterre kyk en die stilte geniet."
"Die beskikbaarheid van 'n supermark soortgelyk aan SPAR kan 'n groot verskil maak. Andersins, 'n baie unieke area om te besoek."