Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
595 lekke plekke om te bly
Casa Jaydia is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Bettysbaai naby plaaslike winkels, 'n swemdam en die...
Blessings is 'n knus selfsorg-tuinkothuis vir 5 gaste (2 volwassenes en 3 kinders) in Pearly Beach, net 400m van di...
Beach Haven is in die kusdorpie Bettysbaai geleë en bied die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n vakansie...
Stony Point Beach House is 'n dubbelverdieping-strandhuis met selfsorggeriewe in die kusdorpie, Bettysbaai. Hierdie...
Bandita Casita bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Bettysbaai en dit is ideaal vir 'n gesinswegbr...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer