Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 9 - 378 lekke plekke om te bly
Hermanus Beach Club Unit 76 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Hermanus Beach Club-komp...
FG Hermanus Beach Club is op die pragtige Wes-Kaapse kuslyn, net 50 km vanaf die Moederstad, Kaapstad, geleë. Die w...
44 on Canterbury is 'n knus selfsorhuis in Westcliff Hermanus, naby die skilderagtige Hermanus-kranspaadjie, midded...
Huisi by di C is op die Hermanus Beach Cub-landgoed en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is n...
Pacem is in Voëlklip, Hermanus, 'n rustige area van dié gewilde kusdorpie. Die huis het 'n pragtige berg- en see-ui...
Our Hermanus House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n stil straat naby die hartjie van Hermanus. Die huis is ideaal ...
Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë. Die gastehuis is 'n paar minute se stap vanaf di...
Norfolkden Strandhuis is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige Voëlklip-area van Hermanus. Die huis is 700 m vana...
CView is in Beach Club, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby ver...
Eastcliff Cottage is deel van 'n oorspronklike huis in Hermanus wat in 1940 gebou is en nog met 'n pragtige denneho...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer