Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2247 resensies.

Sandbaai , Hermanus

Pophuis

"Sandbaai is net 'n rustige slaapplek."

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Baie mooi omgewing."

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Dorp skoon, mense vriendelik."

Hermanus

Windsor Hotel Hermanus

"Pragtig - sal weer gaan."

Hermanus

78on5th in Hermanus

"Ek gaan daar vakansie hou!"

Sandbaai , Hermanus

Nommerpas

"Sandbaai is 'n heerlike plekkie. Mooiste wandelpaadjie langs die see. Dis so sentraal geleë met Hermanus binne 3km daarvandaan!"

Hermanus

Nautilus Guest House

"Oor ons ore verlief op Hermanus!"

Hermanus

Atlantic Vista

"Hermanus is sprokiemooi, baie gesien en 'n heerlike tyd gehad in Hermanus, sal enige tyd weer Hermanus besoek."

Hermanus

Hermanus Seafront Home

"Ongelooflik mooi."

Hermanus

Strandloper Self Catering Units

"Dit is 'n mooi en rustige plek."

Hermanus

Volmoed

"Nice town."

Sandbaai , Hermanus

The Ocean Villa

"Heerlik stil en veilig maar nog steeds naby genoeg aan Hermanus vir alle aktiwiteite."

Hermanus

Marlinda's cottage

"Genomieer as dorp van die jaar 2016. Daar's goeie rede daarvoor. "

Hermanus

272 Beach Club Hermanus

"Hermanus het baie om te doen en alles is bymekaar."

Hermanus

Walker Bay Manor

"Pragtige, skoon plek."

Sandbaai , Hermanus

Bamboo Beach Seaside Guest House

"Wonderlik! Will sommer weer gaan en langer bly! Letterlik hemel op aarde!"

Hermanus

Mile's End

"Baie mooi en skoon."

Sandbaai , Hermanus

AmaKhosi Guesthouse

"Peaceful, friendly and welcoming, easy to navigate even for a stranger. "

Hermanus

The Gallery Studios & Apartments

"Hermanus is 'n pragtige dorp, hulle paaie en sypaadjies is netjies en goed versorg. Glo die toeriste geniet hulle gate uit in die dorp."

Hermanus

24 Whale Rock Estate

"Hermanus is 'n pragtige plek met baie om te doen en heerlike eetplekke! Die dorp word goed bestuur en ek sal enige een aanraai om die dorp te besoek! Sal beslis gou weer kom!"

Hermanus

Pat's Place

"Ons het gaan eet by Lemon Butta! Wonderlike menu. Beveel beslis aan."

Sandbaai , Hermanus

Ocean Song Self Catering

"Dit is 'n netjiese omgewing en die bewaring daarvan word baie benadruk - dit is baie belangrik. Sandbaai is 'n kosbare plek en iemand wat lief is vir die see en seelewe sal lekker hier vakansie hou. Neem 'n verkyker saam. Stap baie en geniet die natuurlewe in die see maar sowel langs die see. Gebruik die rustigheid van die plek en neem jou tyd met die ontdek van al die andersheid as wat 'n besige stad jou kan bied. Bly uit die winkels en sien die pragtige natuurskoon so ongerep raak."

Sandbaai , Hermanus

Sandbaai Country House

"Puik ligging en dienste."

Hermanus

Protea 29

"Onrus, waar die huis is, was vir ons lekkerder om te kuier as Hermanus self."

Hermanus

31 Tobago Bay

"Ek en my man het verlief geraak op Hermanus, en sal baie graag daar wil gaan aftree. Dit is 'n pragtige, skoon dorpie wat in alle behoeftes voorsien. "

Hermanus

Hermanus Heights Villa

"Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination. "

Sandbaai , Hermanus

D'Vine View Cottage

"Sandbaai is heerlik as 'n bestemming, dit is naby genoeg aan Hermanus en Hemel op Aarde, maar tog kry jy die ervaring van 'n kusdorpie. Jy kan nog veilig rondloop en die seelug geniet sonder te veel verkeer (mense en karre)."

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang