Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3963 resensies.
"Great little restaurants and central for visits from Shelly Beach to Port Edward. We found nothing lacking and a great little coastal town. "
"Dorpie is klein, nie rerig eetplekke nie, moet maar Port Shepstone/Shelly Beach toe ry daarvoor, maar heerlik as jy wil wegkom van alles af."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Fairway Guest Lodge"Great if you are looking for a place to relax."
"Mooi skoon strande en maklik bekombaar by voertuig of te voet. Goeie dienste dankie."
"A enjoyable little town especially when the holiday was planned out of season making the streets and the beaches not too overcrowded, plenty to do near or around Margate, in short an ideal place to visit for a well deserved break."
"Absolutely excellent! Excellent security, clean layout, friendliness and everything you need for a perfect break! "
"My vierde besoek aan Uvongo. Publiek is baie vriendelik en jy voel asof jy deel is van hulle en nie net 'n besoeker nie."
"Te ver van enige winkelsentrums en benodig 'n kafee of supermark om in alledaagse behoeftes te voorsien."
"Ek en my man is mal oor Margate, die strand is skoon, die dorp is skoon, daar is heerlike eetplekke en die omgewing is baie mooi."
"Dis 'n pragtige plekkie met wonderlike natuurskoon en baie potensiaal! Tog jammer dat sekere dele erg verwaarloos is. Glo dit kan herstel word sonder om té gekommersialiseer te word, want die rustigheid en ongereptheid in sekere dele is juis die aantrekkingskrag."