Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3961 resensies.
"Baie lekker daar gekuier. Die strand was nie te besig nie en 'n besoek aan die Blue Lagoon Restaurant en die The Waffle House is 'n moet!"
"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
"Toeganklik en naby aan al die strande en besighede, hoef nie ver te gaan om by die winkels te wees nie, als binne loopafstand."
"Klein karretjies gaan sukkel op die paaie en wees voorbereid vir 'n entjie se ry as jy 'n stadsjapie is wat gewoond is aan inkopiesentrums op elke hoek is. Ordentlike winkels is ver en wyd versprei. Daar is baie, nabye, stapvriendelike strande loopafstand."
Margate North Beach, Hibiskuskus
Margate Santana Holiday Flat 1005"Ek sou dink dat daar dalk meer toeriste-besienswaardighede, soos strand-aktiwiteite, volleyball, musiek, strand-winkeltjies, selfs 'n hoë stranddek met sambrele en tafeltjies kan wees. Persoonlik dink ek die strand het meer potensiaal as die suidelike strand (hoofstrand) a.g.v. die tekort aan rotse en die ligging, alhoewel parkering dalk 'n probleem mag wees."
"We really enjoyed the rocky beach and also found other things to do in reasonable distances. Crocworld, Mac Bananas, The Red Desert, The Pont and Wild Coast Casino."
"Baie goed en baie goeie aktiwiteite, met die trapbootjies en die restaurante wat baie goed geprys is en dit was absoluut aangenaam. "