Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3961 resensies.

Margate Beach, Hibiskuskus

Z - Santorini Unit i

"Die strand was bietjie vuil en op die sypaadjies was dit ook vuil."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Cicada 1

"Lots of privacy and friendly people, beaches were well kept and serene."

Umtentweni, Hibiskuskus

Laudin's View

"There is little to do and it's a bit far from main attractions."

Uvongo, Hibiskuskus

Saints View Resort Unit 23

"Hierdie dorpie is propvol familiebestemmings en oulike aantrekkings."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Queen Elizabeth 3

"Munisipaliteit brand sommer die rommel op die strand. Dit was onverwags, maar verder baie lekker gewees. "

Manaba Beach, Hibiskuskus

Del Este 5

"Awesome beach. Quiet in July. Near to shops and near to all locations in and around Margate."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Shootershill

"Baie sterk aan te beveel."

St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus

Ipanema 3

"Sommige naweke bietjie raserig met besoekers wat partytjie hou op parkeergronde naby strand. Die volgende oggend lyk dit soos 'n vullishoop, maar die munisipaliteit is redelik vinnig op die toneel om skoon te maak."

Munster, Hibiskuskus

Dolphin Bay Beach House

"Beautiful clean beach and quiet surrounding."

Margate North Beach, Hibiskuskus

35 Indigo Bay

"Really enjoyed the Margate beaches this year. Would be nice to see the rubbish on the beach being collected/picked up during the day though. I thought these beaches are Blue Flag beaches?"

Shelly Beach, Hibiskuskus

Bondi Beach Unit E

"Dit is ons vakansiebestemming vir meer as 10 jaar al!"

Ramsgate, Hibiskuskus

Ramsgate Dunes

"It was a beautiful place and I would definitely book again. Thank you. "

Hibberdene, Hibiskuskus

Club Med 23

"Good, quiet, safe."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

3 La Mauritia

"Heerlike strand wat baie veilig is. Ons het dit regtig baie geniet!"

Ramsgate, Hibiskuskus

17 Ramsgate Dunes

"Top multicultural destination."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 8

"Lekker vakansie strand met genoeg restaurante."

St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus

La Carona 3

"Lekker strand. Uitstekende restaurante. "

Port Shepstone, Hibiskuskus

Cosy Cabins

"Fantastiese "winter weer". Ek sal enige tyd weer daarheen gaan in die winter!"

Uvongo, Hibiskuskus

XXXXXX Delete

"Strand area is netjies, 'n mooi plek."

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Cottage

"Baie aangenaam. Naby ander strande en genoeg om jou mee besig te hou."

Margate Beach, Hibiskuskus

Granada Penthouse 1

"The by-laws and traffic tickets that are issued to holiday makers are unacceptable. "

Munster, Hibiskuskus

Charlotte se Strandvilla

"Die strand is pragtig, maar toiletgeriewe baie sleg. "

Shelly Beach, Hibiskuskus

533 on VillaMoya

"Baie aangename vakansieplek."

Blad
Blad 68 - Wys 2011 tot 2040
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang