Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1509 resensies.
"Pragtige dorpie vol verrassings. Dis jammer dat soveel van die restaurante en besighede swaarkry onder die druk van Covid-19. Van ons gunstelingwinkeltjies is nie meer daar nie."
"Dullstroom is 'n wonderlike wegbreekplek. Mooi eetplekke, koffiewinkels, ens. Met ons aankoms het die regering weer drankverbod ingestel wat die totale atmosfeer bederf het. Restaurante was leeg. Verblyf baie goed, maar dorp stil."
"Ons was daar oor 'n Maandag en Dinsdag en alles was toe! Hier en daar was winkeltjies oop en het dit vreeslik geniet."
"Mal oor Dullstroom. Pragtige klein dorp met die mooiste berge. Verseker 'n bestemming om heen te gaan om te ontspan."
"Lovely little place to visit, close to JHB and Kruger. Best place to stay over when you travel to Kruger or Limpopo or Mpumalanga."
"We love Dullstroom. The Bird of Prey Centre is a must-visit. Duck and Trout is just the best restaurant with great food and great vibe."
"Die visvang orp met ’n drankprobleem! Bird of Prey Center! Dullies, enige dag enige tyd! Gunsteling dorp!"
Waterval-Onder, Highlands Meander
Die Bloukop Koggelmander"Die omgewing is pragtig en daar is baie te doen vir natuurliefhebbers, maar Waterval-Boven sowel as Machadodorp gaan ten gronde."
"It's our once a year getaway. Dullstroom is an amazing destination."
"Awesome golf course at Highlands Gate. All the restaurants are friendly and efficient."
"Dullstroom is wonderlik, maar Machadodorp, Waterval-Boven en Belfast val uitmekaar. Die pad tussen Waterval-Boven en Kaapsehoop is pragtig."
"Dit was eintlik heerlik omdat dit nie so erg besig is soos gewoonlik nie. Dullstroom is altyd 'n treffer, as jy die skare kan vermy."
"Dullstroom is 'n great bestemming, die dorp is vol geprop met whiskey, bier en kaas besighede, alles maklik te vinde en daars baie om te doen in die omliggende area."
"Ons spandeer minstens een naweek per jaar daar vir die laaste 15 jaar. Vergelyk dit altyd met Clarence en 8/10 keer gaan ons terug na Dullstroom."