Geverifieerde Resensie
Highlands Meander
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Highlands Meander bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1509 resensies.
"Interessante winkels om te bekyk. Meer as genoeg eetplekke om van te kies. Die strate tussen die huise is net bietjie baie klipperig!"
"Ons geniet dit om Dullstroom te besoek en het weer daar tuis gegaan in Peace Corner. Baie lekker verblyf en veilige parkering. Baie oulike restaurant en winkels."
"Dit is 'n baie aangename dorpie, waar die pas heelwat stadiger is as die stad. Ons kom definitief terug."
Waterval Boven, Highlands Meander
Ellie's Self-Catering Cottage"Was in Waterval Boven gebore, die plek het bietjie agteruitgegaan vandat ek daar weg is, maar bly nog vir my 'n plek waar ek sal dink om te gaan bly."
"Belfast het net nie regtig plekke om lekker te eet nie, maar Dullstroom is nie te ver se ry nie. As mens vir 'n naweek wil gaan is dit die perfekte gastehuis om te bly, en dan kan mens net deur ry Dullstroom toe en al die lekker winkeltjies besoek."
"Dullstroom is 'n heerlike woelige naweek dorpie wat vol gees en vriendelike mense is. Die tipe besighede pas goed aan by die dorpie se atmosfeer en is gefokus op die toeriste-bedryf. Die dorpie vertoon skoon en netjies. Alles en alles, 'n ideale naweek wegbreekdorpie."
Waterval-Onder, Highlands Meander
Marlothi Chalets"Waterval-Onder het nie veel om te offer as 'n toeriste-bestemming nie, maar daar is baie oulike plekke nie te ver van Waterval-Onder af nie."
Waterval-Onder, Highlands Meander
Marlothi Chalets"Ons het die volgende oggend gou deur die ou tonnel gestap tot by die waterval. Dit was 'n belewenis. Net jammer die fasiliteite by die tonnel is so verwaarloos en geplunder. Die sekuriteit is egter 'n groot voordeel."
Machadodorp, Highlands Meander
Millys Restaurant and Chalets"Uitstekend ingerig vir 'n wye verskeidenheid belangstellings en toeriste."
Waterval Boven, Highlands Meander
Acra-Retreat Mountain View Lodge"Baie klein dorpie, maar omgewende plekke maak op vir dit!"
Waterval Boven, Highlands Meander
Boven Villa"Ons het net die beste diens ten alle tye ervaar. Ek kan hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel."
"Baie oulike winkeltjies en die eetplekkies wat ons besoek het, baie goed en die mense is sommer baie vriendelik."
"I take every possible opportunity I can to go to Dullstroom and the surrounding area."
Waterval-Onder, Highlands Meander
Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites"Ons gaan dit definitief weer doen."