Geverifieerde Resensie
ISimangaliso Wetland Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in ISimangaliso Wetland Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 853 resensies.
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Ons gaan al jare St. Lucia toe ─ dis 'n lekker visvangdorpie."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"It was magical. One of my favorite places to visit. I felt so in tuned with nature it was awesome. I wish I could visit every weekend. People visiting KwaZulu-Natal should 100% see St Lucia."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Ons is mal oor die dorpie! Daar is soveel om te sien en te doen! Ons kan nooit besluit tussen 'n Bosveld of seevakansie nie, maar hier kry mens beide!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
54 The Bridge"Dis ’n wonderlike vakansieplek. Baie rustig en verskriklik mooi. Die strande is baie mooi skoon en Cape Vidal is ’n moet vir elke gesin."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Hippo Lodge"Alle verwagtinge oortref. Ons het gewoonlik net suidkus gedoen, sal beslis weer gaan."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge Nr 50"Lekker vakansiedorpie, goeie fasiliteite en eetplekke. Baie buitemuurse aktiwiteite en baie wild in die reservaat."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Wonderlike, rustige pragtige dorpie. Met pragtige swemstrande en baie om te doen."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Sea La Vie - 12 The Bridge"Baie mooi toeristedorpie, rustig en goeie atmosfeer."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Lidiko Lodge"Die lockdown het die dorpie in 'n stilte omhels, maar ons het dit steeds geniet."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Ek het nooit voorheen van St Lucia gehoor nie en my man het dit voorgestel vir ons wittebrood. Dit is ’n pragtige dorpie langs die see. Ons gunstelling restuarant is tussen The Dirty Dog, wat langs die hoofstraat is, en Ski Boat Club, wat die mooiste uitsig het en heerlike pizzas. Ons was op die bootrit om na die seekoeie te kyk wat vir seker die geld werd was. Die strande is skoon en die see is die beste temperatuur om in te swem. Ons was ook vir ’n dag Cape Vidal toe - dit is ’n natuurreservaat wat baie bekostigbaar is en dit is verseker dat jy wild op die pad gaan sien. Die strand by Cape Vidal is ook baie lekker en het stortgeriewe om die sand af te was voordat jy weer in die kar klim. Ons sal vir seker weer St Lucia besoek."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ecolodge & Conference Centre"Uitstekende vakansiebestemming."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
African Ambience Guest House"A very special, must-visit destination."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
12 Luwandla"Die hoofstrande se see is bietjie rof vir vakansiegangers met klein kinders. Cape Vidal se strande is meer geskik."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Veilig, pragtig en skoon."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
African Ambience Guest House"Die parke was baie netjies en goed onderhou. Die alledaagse dinge was maar min en moeilik om te kry. Sommige van die goed was belaglik duur en ons moes daaraan werk."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Holiday Cottages"Beautiful. Lovely. Cape Vidal is wonderful. Just note that deep sea fishing does not allow bottom catching, which leads to a zero catch with the provider. Trawling for 6 hours with no catch does not work for me. Fishing from the rocks just great! Beach just great!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
53 The Bridge"St Lucia is 'n lieflike plek en baie om te doen vir oud en jonk."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Pragtige dorpie my 3de keer hier geniet elke kuier hier, hier kan mens nog rondloop in aande voel veilig hier als is naby genoeg om te loop net dat strand n ry ver is sal St Lucia enige tyd aanbeveel vir vakansie. "
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Holiday Cottages"Would be great if there was a public pool or if the hotels allowed you to swim there."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 8"Heerlike plek. Sal weer gaan. Hoop net strande sal dan oop wees. Puik restaurante."