Geverifieerde Resensie
ISimangaliso Wetland Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in ISimangaliso Wetland Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 635 resensies.
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
28 The Bridge"Dis ons lekkerbly-vakansieplek, kan sien dit gaan moeilik daar, ons sal aanhou ondersteun."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Marlin Lodge"Klein maar lekker ou dorpie. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dorp word goed bestuur."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 12"Destination not quite what is was a number of years ago; definitely has lost some of its magical qualities."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Eerste keer weer na 19 jaar daar. Baie verander, maar was nog steeds baie lekker."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"Die dorpie baie skoon en netjies. Het vir jare altyd daar vis gevang. Dit het die dorpie opgebou tot wat dit vandag is. Die meer nou 'n gemors. Visvang nou pateties."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"St Lucia is great, I have been going there for years and is my preferred holiday destination."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"Dis die beste plekkie om weg te breek van die stadslewe, as jy net 'n bietjie stilte en rustigheid wil hê. Al die mense is vriendelik en het dit vir ons so veilig gemaak met die Level 4. Ons kon nog steeds al ons avonture veilig doen. Wonderlike plek en mense."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
57 Pelican Street"Pragtige vakansiedorp met heelwat attraksies."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 38 - Go & Sea"Love St Lucia. It really has the best of both - stunning bush and beautiful beaches!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Happy Place @ 3"Underrated town with heaps of potential. Certainly a fantastic place to spend some time as a base to explore the surrounding areas of Isimangaliso, the Game Parks and beyond."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Estuary Guest Chalets"Pragtige plek met heelwat om te doen en sien."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Baie lieflik net jammer meer se habitat het verander."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ingwenya Lodge"Great weather at this time of year. Not crowded and lots to do."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Ongelooflike dorpie met so baie om te doen en sien. Het dit baie geniet en kan nie wag om weer terug te gaan nie!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"Om die strande te besoek moet jy deur padblokkades gaan. Op pad na Cape Vidal het die polisie hele voertuig deur soek vir alkohol al het ons gesê daar is nie. "
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ingwenya Lodge"St. Lucia dorp het baie agteruit gegaan gedurende die, of as gevolg van die Corona grendeltydperk. Die feit dat jy soos 'n krimineel behandel word as jy die strand wil besoek deur sekuriteitswagte wat aangestel is om drank en wapens op die strand te voorkom, wat ons ten volle ondersteun, is nie aanvaarbaar nie. Ek sal aanbeveel hulle word op 'n toerismekursus gestuur en geleer hoe om met gaste te werk en praat. As gevolg van die ongeskikte/onprofessionele optrede sal ons eerder ander bestemmings in KZN besoek."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 12"Lovely town, friendly locals, beautiful attractions. St Lucia is one of a kind. "
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Kingfisher Lodge"Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Estuary Guest Chalets"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 17"Netjiese, skoon dorp naby aan iSimangaliso Wetland-park. Wonderlike klimaat."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Hilltop Guest House"My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
28 The Bridge"St Lucia is ’n juweel, kos vir die siel. Genoeg om te doen vir oud en jonk."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge Unit 59 - African chic"Very special place that we will always return to!"