Geverifieerde Resensie
Jansenville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jansenville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
"'n Plekkie wat jy gerus op jou deurreis kan besoek. Lieflik skoon met vriendelike mense."
"Sulke kleiner dorpe is soms 'n juweel. Jansenville is een. Kleiner dorpe behoort besoek te word."
"Dorp vuil, strate vol slaggate, min besienswaardighede - die Sybokhaarwinkel op dorp was toe a.g.v. geen voorraad - en dit was waarvoor ons soontoe is."
"A quaint, but rather rundown dusty Karoo town. I found residents to be friendly."
"Dis duidelik dat die munisipale dienslewering totaal onder standaard is. Die potensiaal van die dorpie word vernietig deur onbevoegde bestuur."
"Die rustigheid en vrede wat neerdaal is fantasties. Geen winkels motors en stadsgeraas. Elke ster in die melkweg kon met die blote oog gesien word. Beslis die plek vir natuurliefhebbers gasvry en interessante geskiedenis om te ontdek."
"The gravel roads are good enough to travel on and it is a peaceful place. The scenery between the towns beautiful."
"As jy verby die omliggende dele kyk en Jansenville waardeer vir die plaas atmosfeer sal dit 'n fees wees om meer as een dag daar te vertoef."
"Jansenville is a farming community. We went there because we wanted to learn more About angora goats and farming in the area. there is an excellent museum and home of Sid Fourie in Jansenville both of which give a good feel of the area. We only just got into seeing the house as there was a lady farmers meeting about to begin - like a monthly WI meeting in UK for the local ladies. It is a hard way of life there but there is a certain friendliness around and we felt very safe walking around. "