Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
486 lekke plekke om te bly
Scallop Terrace
Scallop Terrace is sentraal geleë in Jeffreysbaai en is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die grondverdieping wat ase...
Marina View Guest House is 'n ruim grondvloerwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié moderne selfsorgwoons...
On the Beach Guest House and Suites
On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op dei strand in Jeffreysbaai. ...
Seaview on Mulberry is 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai met 'n lieflike see-uitsig. Dit is naby die strand en die wê...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer