Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
477 lekke plekke om te bly
Roux Villa 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig. Dit is net 90 m van die strand af in 'n kompleks in...
In Harmonie bied selfsorgverblyf 'n kort entjie se stap vanaf die strand in Paradise Beach, Jeffreysbaai en dis ide...
Secrets 3 by Waterkant 7 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die bedrywige dorpie Jeffreysba...
Surfers Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Jeffreysbaai wat smaakvol versier is. Die bekend...
Overnight Accommodation is in Jeffreysbaai, 'n dorpie wat gewild is onder branderplankryers en bekendstaan as die b...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer