Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Jeffreysbaai
4.6/5

Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 1352 geverifieerde gaste.

Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai akkommodasie

486 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Seewaarts

Selfsorg in Noorsekloof,  NoorsekloofJeffreysbaai
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Gratis kansellasie

Seewaarts

Selfsorg in Noorsekloof, NoorsekloofJeffreysbaai
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Seewaarts is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Die woonstel is n...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en wi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Tulip 14 is in die wêreldbekende branderplankrydorpie, Jeffreysbaai. Dié gastehuis is in 'n doodloopstraat tussen a...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Dolphin View Guesthouse is in die Noorsekoof-natuurreservaat geleë. Dis 'n stil, rustige en veilige area naby winke...

Swembad
WiFi
Braai
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)

Secrets 2 at Waterkant 7

Selfsorg in Ferreira Town, Ferreira TownJeffreysbaai
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Secrets 2 at Waterkant 7 is 'n lieflike woonstel aan die ongerepte kus in die middel van Jeffreysbaai. Dit bied rui...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 6)

7 on Ocean View is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Jeffreysbaai. Di...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Seepraal Villas 20 bied veilige vakansieverblyf op die drumpel van die wêreldbekende Supertubes Park in Jeffreysbaa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

33 Kingston Place is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel teen die water met 'n asemrowende uitsig oor die water v...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)

Bella Vista 6

Selfsorg in Wavecrest,  WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)

Bella Vista 6

Selfsorg in Wavecrest, WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Bella Vista 6 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Kabeljous, Jeffreysbaai, en dis net 250 m vanaf Poin...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

J-Bay Surf Villa is die ideale eenheid vir 'n wegbreek in die branderplankry-mekka, Jeffreysbaai. Dit het 'n knus e...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang