Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 778 resensies.
"Ek hou nie van die bestemming nie, want die wind waai te veel en die water is te koud, maar dis my eie opinie. Ons het slegs gebly as eindbestemming vir die TransBaviaans fietswedren."
"Jeffreys Bay would always be a place to be at. Everything is so close to the amazing beach and when the weather is hot it just makes the visit there so much more worth it."
"Heerlike snoesige restaurante, koffiewinkels en eetplekkies oral in JBay! En vir Crafters, moenie die lekker snuffelwinkel Pitout Trading mis nie!"
"Ons het vir die een aand gaan uiteet by Nina's en die kos was uit die boonste rakke met billike pryse. Nina's is iets besonders."
"Nice, just the loadshedding and roads are terrible. Municipality must wake up."
"It is a bustling town with many surf shops and restaurants and a good boardwalk along the beach."
"Fantastic, beautiful beach. The town is a bit tired and in need of some TLC. Lots of potholes!"
"Jeffs is op sy eie 'n baie lekker vakansiebestemming vir enige persoon wat wil wegkom van die stad se geraas en rumoer."
"Sal enige tyd weer teruggaan vir 'n behoorlike vakansie in Jeffreysbaai. Baie mooi strand en skoon en winkels is loopafstand."
"Gepas vir alle ouderdomsgroepe. Strande is baie nice, met baie skulpe. Baie lekker geëet."
"Everything that a tourist need is available eg. shopping beach restaurants. Surfers paradise too."
"Met die see, die berge en alles te doen in en rondom die dorp behoort dit in enige smaak te voorsien."
"Baie lekker dorp vir inkopies met heerlike restaurante. Strande is pragtig. Daar is net baie bedelaars wat lastig is."