Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1352 resensies.
"Gepas vir alle ouderdomsgroepe. Strande is baie nice, met baie skulpe. Baie lekker geëet."
"Everything that a tourist need is available eg. shopping beach restaurants. Surfers paradise too."
"Met die see, die berge en alles te doen in en rondom die dorp behoort dit in enige smaak te voorsien."
"Baie lekker dorp vir inkopies met heerlike restaurante. Strande is pragtig. Daar is net baie bedelaars wat lastig is."
"Kitchen Window is 'n moet as jy gaan uiteet in Jeffreys! Perfekte plek as jy klein kinders het."
"Enigste plek op aarde wat ek al ooit rum and raisin draairoomys geproe het! Ek sal dit beslis nie vergeet nie!"
"The roads need a bit of work but it's a lovely village that makes you feel that you're really on holiday."
"Jeffreys is 'n baie lekker plek! Strande baie geniet en lekker donuts en do-fills!"
"Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand en lekkerste golwe. Die mense daar is so aangenaam en heerlike kos."