Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Jeffreys Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1352 resensies.

Jeffreysbaai

Jeffreys Bay Beach Accommodation - Apartment 2

"Jeffreys baai is 'n vriendelike toeriste dorp met baie om te doen en te beleef."

Jeffreysbaai

Patches Place

"'n Fantastiese plek. Nog beter is dat dit Afrikaans is. Net waar ons gaan, winkels, strate, strand, - Afrikaans is orals! Lekker."

Jeffreysbaai

Luilekker Wegbreek by die See

"See was koud, maar blykbaar nie elke jaar."

Jeffreysbaai

Sea Whisper Guest House & Self Catering

"Jeffreysbaai is 'n ideale toerisme- en vakansiebestemming! Die lifequards en munisipale beheer is fantasties! Mooi, skoon strande!"

Jeffreysbaai

Your Place @ Salvador

"Unmatched, underrated. "

Jeffreysbaai

Fraaiuitsig

"Baie mooi plek."

Jeffreysbaai

Gone to the Beach

"Vriendelike dorp met baie aktiwiteite vir gesinne. Mens kan ook sien dat die dorp moeite doen om netjies te bly deur bv rommel op te tel."

Jeffreysbaai

Timoak

"Soos die res van die Oos-Kaap, baie sleg met padaanwysers in en uit die dorpie, maar verder lekker."

Jeffreysbaai

Timoak

"Ons besoek Jeffreysbaai vir die afgelope 20 jaar en dit bly n aangename vakansiedestinasie."

Jeffreysbaai

Casalinga On Diaz

"Lekkerste kusdorp om tieners te bring vir vakansie."

Jeffreysbaai

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Pragtige, goed-versorgde dorp met pragtige strande en 'n lekker vakansie-atmosfeer."

Jeffreysbaai

Sea Whisper Guest House & Self Catering

"Kan net besig raak oor Desember. Maar dis ook deel van die lekker."

Jeffreysbaai

A1 Kynaston

"Great place and the Jbay is very clean and safe. "

Jeffreysbaai

The Owl House

"Ai, Jeffreysbaai moet net hulle strate 'n slag regmaak!"

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Baie mooi en skoon plek. "

Jeffreysbaai

Paradiso Paradise Beach

"Great place for vacation."

Jeffreysbaai

FunkyTown

"Alle straatoppervlakke kort aandag."

Jeffreysbaai

Aquarius B&B

"Fantastiese plek, daar is soveel om te doen en niemand sal ooit teleurgesteld wees nie."

Jeffreysbaai

Surfpoint 9

"Uitstekende vakansiebestemming."

Jeffreysbaai

Koraalrus

"The sea and shops."

Jeffreysbaai

Timoak

"A wonderful place to visit. Whether it's a day trip from PE, or for a few days, Jeffrey's is always wonderful."

Jeffreysbaai

Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub

"Die lekkerste vakansieplek. Die Afrikaanse dorpie maak dit great. Lekkerste restaurante."

Jeffreysbaai

Diaz Views

"'n Ou gunsteling. "

Jeffreysbaai

A1 Kynaston

"Go and relax there, don't be in a rush. They should maintain the roads a bit better in town."

Jeffreysbaai

Abaco

"Hierdie was die eerste besoek aan Jeffreysbaai in ongeveer 21 jaar. Dit was lekker om ou herinneringe af te stof."

Jeffreysbaai

Marina Martinique B&B

"Jbay jy sal altyd ons favourite bly."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem