Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
Krugersdorp Noord, Johannesburg
Monument Selfsorg Gastehuis"Lank daar gebly. Dis boomryk, veilig en netjies. Klomp goed om te doen. Uiteet by die Key West Shopping Centre en die gholfbaan."
"Alberton is a bustling city with lots of amenities and within reach of a lot of attractions in Gauteng."
Krugersdorp Noord, Johannesburg
Cecil Knight Guesthouse"It's quiet and I wish they had a spa around."
"Dit is 'n rustige woonbuurt nie ver van East Rand Mall af nie en so 15 minute van die lughawe af. "
"Ons kom nie gereeld stad toe nie, bly in die bosveld. Die ligging was nie te sleg nie, naby aan winkels en eetplekke. Dit was voldoende vir ons behoeftes."
Norton's Home Landgoed, Johannesburg
Gateway Guest House"'n Baie rustige plekkie so naby aan die stadsgewoel."
"Vir toeriste wat Carnival City wil besoek en naby wil oorslaap, beveel ek Dalpark sterk aan. Dis 'n mooi, skoon area en baie naby aan Carnival City (sowat 3 km)."
"Beautiful and quiet place. So many shopping complexes that are closer to the guesthouses."
"Kenmare is a typical South-African suburb with all the necessary entertainment and amenities close by. "
"Amazing place. It's like you're not around Joburg, great place to unwind if you want relaxed place out of a city life. It's a place to be."