Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
"Ons het nie veel verken of toeriste bestemmings besoek terwyl ons daar was nie."
"It felt like we were outside Johannesburg, very peaceful yet well established."
"Columbus and surrounding roads seriously need to be upgraded/maintained. It is generally clean and you don't need to go far to get what you're looking for."
Krugersdorp Noord, Johannesburg
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."
"Kan baie goed geleë wees, afhangend van spesifieke behoeftes. Is sentraal geleë tot die hele Witwatersrand omgewing met baie toeganklike roetes na ander bestemmings. Aangename, skoon omgewing."
"Johannesburg is geweldig groot. Reiservarings hang natuurlik baie af van geriewe, liggings, aktiwiteite en doel van die besoek. Steeds baie juwele om te ontdek."
"Do not believe Noordheuwel is travel destination, but more of an overnight area with further travel expected the next day."