Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1399 resensies.
"Daar is baie winkels en banke naby, dit was baie naby die atletiek stadium sowel as die kinders se hotel waar hulle tuis gegaan het. Sal enige een aanraai om daar te bly. Ons het baie veilig gevoel en die plek is toegerus met kameras ook. "
"Baie besig op die hoofroetes, maar rustig in sommige dele genoeg winkelsentrums en goed geleë."
"Linden is sentral geleë vir alle toeristebestemmings in en om Johannesburg."
"Ons was by die Beer House en dis was baie lekker. Kry waarde vir jou kos en hulle Soweto Cherry was ongelooflik."
Houghton Landgoed, Johannesburg
Foxwood House"I would definitely return there when I travel to JHB."
"Linden is a pretty and lush suburb with lots of big trees. It’s a nice place to stay if you are visiting family or on a business trip. But it is not a tourist destination."
"Dit is so sentraal tussen Randburg en Sandton met Monte Casino net in die straat af."
"Our first time in Johannesburg and Fairlands was an ideal place to stay and find our way to places we wanted to go."