Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2924 resensies.
Prince Albert Road, Kaap Karoo
Wolvekraal Guest Farm"'n Lekker ervaring van die Karoo en sy uitgestrektheid."
"Sutherland is the coldest place in South Africa, so for those who have not experienced snow, it is a good place to go at certain times during the winter. For Europeans or those who take part in winter sports, the snow is not such a draw. The stargazing is excellent and visit to the observatory, which must be booked, is highly informative and interesting. There is one very good and some good restaurants and the people are friendly and welcoming. It is a bit out of the way, so a stay for more than a couple of nights will leave you at a loose end, but it is certainly a destination worth visiting."
"'n Moet om te ervaar en die heerlike kos (veral die vleis) was goed vir die fynproewer."
"Interesante dorpie met dinge wat mens herinner aan jou kinderdae. Wat egter bekommerenswaardig is die feit dat daar net een teerpad in daardie rigting, wat ek as 'n nasionale sleutelpunt of ten minste 'n punt van internasionale belang vir Suid-Afrika beskou, is. "
"Die mense is almal baie vriendelik. Ons het ook die toer deur die kerk baie geniet. Die toer deur SALT en die sterrekyk was onvergeetlik."
Prince Albert Road, Kaap Karoo
Wolvekraal Guest Farm"Besoek gerus die mark op ‘n Saterdag. Het elke oomblik van die dorpie geniet."
"Ongelooflike rustige Karoo-dorpie. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die aandete in die Swartberg Hotel sal ons nog lank onthou! Fantastiese diens en lekker kos."
"Jy moet hou van die Karoo en belangstel in die hele sterre-ding, anders gaan jy jou tyd mors."
"Die mooiste juweel van 'n plek. Waar jou kruideniers nog by jou huis afgelaai word. Merweville is 'n absolute moet!"
"Ek is mal oor Prins Albert! Ons het die Donkey Sanctuary besoek, ongelooflike werk wat daar gedoen word, besoek dit gerus."
"Interessante omgewing met baie verrassings (sterre, omgewing met sy habitat)."
"The Cape Karoo is the closest and best break-away from city life, for those seeking natural beauty, some wildlife, and a chance to turn the phone off. Well worth the visit!"
"Ladismith is 'n klein dorpie, was nogal teleurgesteld dat mens nie Ladismith Kaas mag besoek of daar koop nie. Maar daar is 'n Parmalat Factory Shop in Ladismith - dis beslis die moeite werd om daar te stop. "