Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3515 resensies.
"Montagu is very close to my heart. I love the calm atmosphere, no rush - just chilling."
"Op hierdie stadium is daar baie besighede en besienswaardighede toe. Dit maak die dorpie effe on-interessant. Maar die omgewing is pragtig en die natuur kan geniet word. Die ekonomie kry swaar op die oomblik."
"Owners and staff were impeccable. It felt like home and I can't wait to return. Hopefully, it will be warmer and I can make use of the pool. Thanks, Rita, Rebecca, Dwayne and the team. See you soon."
"Ons kan nie 'n goeie beoordeling maak nie, want weens die vlak 4 Covid inperkingsmaatreëls was aansit restaurante en wynplase gesluit."
"Dis nou stil met Covid maar ons kon koffietjies kry, asook wegneem-etes. Die mense is vriendelik!"
"Die "Karoo kitch" raak 'n bietjie vervelig na 'n ruk - te veel ou, stukkende karre en goeters wat rondstaan sonder doel. Sou graag meer van die droë vrugte, waarvoor die gebied bekend is, in die winkels wil sien."
"Ons het by die Portuguese Restaurant gaan eet die aand. Die kos was pateties. Verder was alles nice en lekker gewees."
"Die Kaapse Roete 62 bied so baie! Van internasionaal bekroonde wynplase, tot lekker eetplekkies en winkel. Om nie te vergeet van die gasvrye mense en natuurskoon nie."
"A number of bars/eateries were closed early or not open at all. I do however think this is only due to the restrictions from the pandemic."
"Ek hou van die gewoel in die dorp op 'n Saterdagoggend. Ons stap in dorp toe, want dit is baie baie naby, en ons geniet alles."
"Pragtige klein Karoodorpie met soveel karakter. Pragtige ou huisies, heerlike wyn, veilige gevoel waar jy ook al loop. Vriendelike mense, sal beslis weer daar gaan kuier."
"Ceres is 'n industriële dorp, mense jaag, maar van een punt na 'n ander en is nie eintlik ingestel op toeriste nie. Die berge is pragtig en indrukwekkend, maar ons kon nie 'n stil plek iewers kry om dit te geniet nie."