Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
Bladsy 16 - 427 lekke plekke om te bly
Gone to the Beach Villa is 'n gerieflike villa in die gesogte Kaapstadse woonbuurt, Scarborough. Dié villa bied sla...
Sunrise Penthouse is in The Tides-kompleks in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis ...
Paradise Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kommetjie in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is in die ha...
Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, 'n voorstad aan Valsbaai se kant van die Kaapse Skiereilan...
Behr Road Apartment is 'n unieke eenheid wat aan die hoofhuis grens en oorspronklik in 1920 gebou is. Dit is teen d...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer