Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
428 lekke plekke om te bly
Silverhurst - Trees and Air is langs die skilderagtige Constantia-groenstrook, en bied 'n rustige toevlugsoord met ...
Manners Manor is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in 'n rustige area van Houtbaai, Kaapstad...
Hidden Way Self-catering Cottage is op 'n stil pypsteelerf in Constantia in Kaapstad geleë. Die verblyf is net 'n e...
Mountain View Studio is 'n moderne ateljeewoonstel in Houtbaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek...
Peaceful Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in K...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer