Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Skiereiland
4.6/5
volgens 552 resensies

Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Skiereiland akkommodasie

432 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Tweni Cottage

Selfsorg in Kaapstad,  KaapstadKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)

Tweni Cottage

Selfsorg in Kaapstad, KaapstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Tweni Cottage is weggesteek tussen Kalkbaai en Simonstad in die Silvermine Valley. Die kothuis bied 'n uitsig oor d...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)

Regatta View

Selfsorg in Simonstad,  SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)

Regatta View

Selfsorg in Simonstad, SimonstadKaapse Skiereiland
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Regatta View is 'n bekoorlike vakansiehuis in Simonstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die h...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)

Delahilcremat

Selfsorg in Glencairn,  GlencairnKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)

Delahilcremat

Selfsorg in Glencairn, GlencairnKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Delahilcremat bied 2 verblyfopsies op die eienaar se perseel in Glencairn geleë, sowat 3 km buite Simonstad. Die in...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)

Vanaf R7 500
R 7 500 R 5 625
per nag, vir 10 mense

Faimes Waterfront Villa

Gastehuis in Muizenberg, MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf R7 500
R 7 500 R 5 625
per nag, vir 10 mense

Faimes Waterfront Villa is op die waterrand in Marina Da Gama, Muizenberg geleë en is die ideale gesinsvakansieverb...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf R7 500
R 7 500 R 5 625
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)

Sunset on Mountain Rise is 'n selfsorghuis in Scarborough. Dié vakansiehuis is stapafstand vanaf die strand en net ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)

Modern Beach Apartment

Selfsorg in Kalkbaai,  KalkbaaiKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)

Modern Beach Apartment

Selfsorg in Kalkbaai, KalkbaaiKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Modern Beach Apartment is 'n dubbelverdieping-strandwoonstel met asemrowende see-uitsigte vanuit die hele woonstel....

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)

Oceanfront Penthouse

Selfsorg in Muizenberg,  MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)

Oceanfront Penthouse

Selfsorg in Muizenberg, MuizenbergKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Oceanfront Penthouse is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die tweede verdieping met asemrowende, panoramiese uitsigte...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)

Eco Cottage

Selfsorg in Noordhoek,  NoordhoekKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Eco Cottage

Selfsorg in Noordhoek, NoordhoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Eco Cottage is 'n losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang, wat op die eienaar se perseel in Noordhoek geleë is...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Incazura Guest Suite and The Light House bied smaakvol gemeubileerde verblyf op die gasheer se woonerf in Glencairn...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Swembad
WiFi
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)

Cosy Vishoek

Selfsorg in Vishoek,  VishoekKaapse Skiereiland
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

Cosy Vishoek

Selfsorg in Vishoek, VishoekKaapse Skiereiland
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad. Dié bekoorlike huis het 2 slaapkamers en 2 ...

Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense

“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang