Geverifieerde Resensie
Cape Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 264 resensies.
"Baie mooi en skoon. Al die nodige winkels is daar. Vir ouer mense en ouers met klein kinders is dit awesome, maar vir ouers met tieners is daar min om te doen."
"Vishoek is 'n baie skoon dorpie en mense is vriendelik en veilig. Ons was oor Houtbaai toe en was geskok. Die hawe-gedeelte is verskriklik vuil, ons wou op die ou end nie eers daar eet nie, want die gebied het ons afgesit. Vishoek is skoon en baie sentraal geleë en ons het die voorreg gehad om die red tide te kon sien. Amazing!"
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Empire Apartment"Ek persoonlik is baie lief vir daardie area van die Kaap. Dit het 'n spesiale atmosfeer en 'n kultuur van sy eie. Die diversiteit is vir my 'n pluspunt. Die uitbreiding van die Capricorn Winkelsentrum is 'n pluspunt, alles dus in minder as seker 3 km. Die restaurante se spyskaarte is diverse en maak voorsiening vir alle behoeftes. "
"The pub - The lighthouse. We went to the pub and was met with a nice, cosy and friendly atmosphere. The outside area was extremely nice and cosy with the huge fireplace. The waiter, Courage, was extremely friendly and made us feel welcome. I will recommend this pub to everybody whenever you are in this area. "
"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Guesthouse Zandvlei"Muizenberg is een goede basis om vele uitstapjes te maken. Goede verbindingen met Kaapstad."
Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland
Waterways"Dit is 'n pragtige plek en sal enige tyd weer soontoe gaan."
"Gaan gerus en besoek Kalky's restaurant in Kalkbaai. Wat 'n ondervinding."
Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland
Waterways"I love this place, will recommend it to anybody . I will visit this place again."
"Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Guesthouse Zandvlei"The south-easter is always a problem. Lots of lovely restaurants and cafe's. Gaslight café has good food at very reasonable prices. Breakfast there was very nice and not at all expensive."