Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1538 lekke plekke om te bly
Mont Angelis is in die Blaauklippenvallei geleë, omring deur berge en wynlande en is ideaal vir paartjies, sakereis...
Mastersview skuil teen die asemrowende Brandwagberge en is op Worcester se gholfbaan, net 3 km vanaf Worcester se m...
Bergenwater Farmhouse is 'n selfsorghuis op 'n werkende wynplaas in die Rawsonville-distrik wat bekend is vir die v...
The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp
The Lemon Cottage @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die klein dorpie, Villiersdorp geleë en bied selfsorgv...
La Petite Pierre is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in die noordoostelike ingang van Michell's Pass in Ce...
Steenbok Farm Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar-wildsplaas aan die voet van die Witzenberge 7 km vana...
Not the Pos Office is 'n bekoorlike woonstel met lugversorging in Riebeek-kasteel, 'n outentieke dorp wat bekend is...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer