Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1557 lekke plekke om te bly
De Haas Living @ Die Laan 40
De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se midded...
Meerhof Luxury Glamping is op die Meerhof-wynlandgoed teen die skuinstes van die bekende Kasteelbergpas. Dit word o...
The Lemon and Olive Tree Cottages is knus tuinkothuise op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul ei...
33 Longifolia is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Paradyskloof in Ste...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer