Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1525 lekke plekke om te bly
Dodo House is in die hartjie van die pragtige dorpie Riebeek Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dit ...
Roosenwijn Gastehuis is in die hartjie van die sonderlinge, historiese dorp Stellenbosch. Dié pragtige Victoriaanse...
Bains View Olive and Guest Farm bied 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige Bovleivallei in Wellington, aan d...
Nuyvallei Gastehuis is op 'n werkende wynplaas op Nuy Valley Gasteplaas, Worcester. Dit bied gerieflike verblyf aan...
Cardigan Cottage is 'n bekoorlike kothuis in McGregor en bied ruim, gerieflike selfsorgverbly aan familie en vriend...
Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Die ...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer