Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
"A great destination for a short stay with numerous outdoor activities available."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Jo-Jo Cottages"Maak al die pragtige, verwaarloosde geskiedkundige geboue reg! Die ou groot hoekhuis oorkant die parkeerplein wat tans ontsier word met 'n klomp verwaarloosde plante in lelike vuil plastiekverfhouers verdien aandag. Blykbaar was dit op n stadium 'n biblioteek. Oulike eetplekke en vriendelike mense. "
"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "
"Pragtige dorpie met alles wat jy nodig het. Burban Street Restaurant beveel ek sterk aan vir 'n heerlike aandete met vriendelike diens."
"Hierdie verblyf is heerlik sentraal om die Kaapse Wynlande werklik te kan geniet en steeds relatief naby die huis te wees na 'n lekker kuier in die omgewing. "
"Spar se kos was heerlik, dan is daar so 'n viswinkel in die hoofweg wie se takeaways vars was. Hoekom is Wimpy dan weg? "
"Die plek is pragtig en sal weer daar gaan kuier. Pragtig teen die mooi berge van die Wes-Kaap."
"Beste plek ooit, geen geweld sover en beslis 'n toegeruste vriendelike plek. "
"Ek sal enige tyd terug kom vir die wyn in die area, as ook die kos by Bourbon Street."