Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

House of Pinardt

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House of Pinardt is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur die plaaslike Colyn-gesin gebou is. Dié B&B is in die hartjie van Robertson geleë.

House of Pinardt beskik oor 3 kamers wat smaakvol versier is en elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat ingang. Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

'n Geskenbewys vir ontbyt kan vooraf gereël word om die Four Cousins restaurant te geniet. Addisionele geriewe sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sonica V
5.0
Pragtige plek. Baie meer luuks as wat ek verwag. Waarde vir geld. Sien sterre.
Mrt 2025
Fritz S
Besigheidsreis
5.0
Tuis in House of Puhardt. Baie ruim en goed toegeruste eenheid en fasiliteite. Baie tuis gevoel en atmosfeer.
Mrt 2025
Cyrilene C
Gesin met klein kinders
5.0
It was lovely and I would definitely recommend it. The place is really nice, I love the decorations and the owner was actively involved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Charmaine B
Saam met lewensmaat
5.0
Nie te mis nie. Pragtige plek, ongelooflike gasheer.
Okt 2024
Minette N
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly en gasheer baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly en is vir seker 'n pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink House of Pinardt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWSSknix9qMGjWajiwS3EcORLWrKNSMLzLtGwtc3JjcCnV4Ewbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 48 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80083 19.884857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011