Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Moreson Manor"Quiet place with beautiful views and the best place for a lovely getaway."
"Vriendelike dorpie met vriendelike mense, verskeie uitstekende restaurante en blyplekke. "
"People are extremely friendly and it seems like the town has quite a bit to offer with all their events coming up! Would love to visit again."
"Ceres is 'n pragtige dorpie met eerste indrukke. Ek kon nie meer omtrent die dorp na eksploreer nie aangesien ek vir 'n werk aangeleentheid daar was en net vir een dag."
"Pragtige dorpie - die padverleggings op die stadium 'n pyn as jy Swellendam/Roberson se kant toe ry en ek vermoed dit gaan nog jare neem om te voltooi. Vrugtetyd, maar geen vrugte stalletjies/winkel in die dorp wat vrugte verkoop nie en supermarkte mal met pryse! Lekker staproetes - selfs 'n stappie deur die dorp is 'n fees met al die ou huisies en geboue. Die Cape Dry winkel is 'n moet en lei jou lekker in die versoeking met al hulle heerlike eetgoed. "
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande
Le Bac Estates"Ons sal beslis teruggaan na die Voor-Paardeberg Wyn Wyk toe, maar sal baie beslis nie weer teruggaan Le Bac toe nie."
"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."
"La Colline is 'n woonbuurt. Dit is naby al die belangrike toeristebestemmings in die Stellenbosch omgewing."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Absolute Castillo"Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues."
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
Ryneveld Lodge"Parkering, parkering, parkering! Dit raak by die jaar met die Woordfees 'n toenemende nagmerrie om gerieflik te parkeer naby aan plekke met vertonings/uitstallings. Die probleem is wel verlig deur die beskikbaarheid van die bussies, hoewel dit baie goeie beplanning en mobiliteit vereis om daarby in te skakel. Dit sou ook gehelp het as die Woordfees liewer geskeduleer sou wees vir wanneer die studente met vakansies weg is!"