Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
24 Fonteinstreet"Goeie wynplase in die area. Naby aan Tulbagh en omliggende areas. "
"Restaurant waar ons geëet het 22 Church Str uitstekend. Mense van Montagu baie vriendelik. Het Niel van Niel se Huiswinkel ontmoet was baie baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om my Engelssprekende familie by te staan. Baie dankie."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Absolute Castillo"Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker restaurante."
"'n Pragtige dorpie en het ons heerlik by die Ole Tavern Restaurant geëet. "
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
The Vibe Mill Street"Heerlik. Eetplekke en winkels geniet. Veilig gevoel om rond te stap. Pragtig en skoon."
"Dit is my geboortedorp en die plek het so baie goeie veranderinge. Dit is waarlik 'n pragtige dorp."
"Paarl het 'n paar weggesteekte verrassings om elke draai. Een daarvan is die Spice Route."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Moreson Manor"Baie oulike dorpie gaan definitief terug om meer tyd in en om die plekkie te spandeer."
"Dit is opvallend hoe skoon die dorp is. Die inwoners van Ceres kan trots wees. Die natuur is asemrowend."
"Small town but perfect for a quick trip or starting point for the outdoors. Some nice quaint cafes and restaurants and typical Cape Dutch architecture all around."
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
8 Westside"Omgewing waar woonstel is, voel effens onveilig."