Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5609 resensies.
"Definitely worth staying over in Ceres during the snowy season, to ensure that you are exploring the snow-filled mountains bright and early."
"Bonnievale is die rustigheid self, met als wat jy nodig het vir 'n heerlike gesinsnaweek."
"A beautiful place to visit. Full of life and lovely restaurants. Do not miss visiting Potchies artwork at The Red Teapot! The Lanzerac Deli was superb. Beautiful surrounding wine farms. Mooiberge Farmstall is a must! Great place all in all!"
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Church Hills Boutique Guest House"Riebeeck-Wes is 'n rustige dorpie, 'n klipgooi vanaf Riebeeck Kasteel, waar daar oulike snuffel- en kuierplekkies is. Dorpies met aantreklike atmosfeer, naby Durbanville, Kaapstad."
"Dis al vir jare ons as gesin se kuierplek by familie. Deur die jare het hulle minder geword, maar dit keer ons nie om weer daar te gaan kuier en ontspan nie."
"Tremor Coffee Bar is 'n moet vir die heerlikste koffie! So baie om te ontdek in die area. Ons het in die kort tydjie slegs tyd gehad om Loxton Ciders te besoek en 'n vinnige stappie teen die berg na die dam te doen. Sal graag met meer tyd Zipline Adventures te besoek en al die fietsryroetes."
"Montagu is 'n klein juweel van 'n dorpie met pragtige natuurskoon, interessante geskiedenis en vriendelike mense."
"Histories van onskatbare waarde. Die moeite werd om die Andrew Murray Spiritualiteits Sentrum te besoek."
"Wonderfully scenic, safe and well-kept area. A great option for locals and foreigners to explore and experience."
"Daar is baie wynplase net om die draai wat dit baie gerieflik gemaak het om die dag uit te ry."
"Dis die lekkerste huis weg van huis! Kos, verblyf, alles net wonderlik."
"Beslis vir mense wat rustigheid soek en wat wil wegbreek van gewoel van die stadslewe!"
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
24 Fonteinstreet"Ek sal enige tyd terug wil gaan na Riebeek-Kasteel. Netjiese dorpie."
"'n Bestemming met baie opsies vir buitelug-, leefstyl- en kultuur-uitstappies."
"Montagu is 'n lekker plek. Die dorp mense is altyd behulpsaam en dit is 'n rustige dorpie, met 'n lekker atmosfeer wat by vele besighede kan gesien word."