Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

1 dag gelede
"Dankie vir jul puik kliëntediens. Ek gebruik nog altyd net LekkeSlaap en sal ook in die toekoms net LekkeSlaap gebruik."

- Surika V

1 dag gelede
"Ons was nog elke keer baie tevrede met LekkeSlaap. Sal hulle beslis elke keer gebruik, baie goeie diens."

- Rene C

2 dae gelede
"This is the first time I have used LekkeSlaap and it was a wonderful experience. I would definitely use them again."

- Jenny E

2 dae gelede
"Ek gebruik net LekkeSlaap. Maklik om te gebruik en orals waar ek al gebly het, was soos op die webtuiste."

- Morne V

2 dae gelede
"Incredibly easy to book and wonderful follow-up communication, accurate pictures, fast response, wide variety of accommodation all over SA."

- Johann V

2 dae gelede
"Toe ek nie kon regkom met 'n pet friendly verblyf nie, het die LekkeSlaap-agent vir my 'n aanbeveling gemaak en dit was fantasties lekker."

- Athol S

3 dae gelede
"Jare al gebruik ons LekkeSlaap, puik diens en bekostigbare pryse. Dankie weereens vir julle puik diens en terugvoer."

- Johan E

3 dae gelede
"Vin nig met baie min moeite. Gereelde en uitstekende kommunikasie. Gaste is verseker van hoe gehalte uitstekende blyplek."

- Marina W

3 dae gelede
"Whenever I'm struggling with a booking, I just give a call to the LekkeSlaap number, and the agents always go the extra mile to assist."

- Tamlin G

3 dae gelede
"I will always use LekkeSlaap for all my accommodation needs and tell my friends and family to use the services of LekkeSlaap."

- Mohs6 P

3 dae gelede
"Ons gebruik net LekkeSlaap vir al ons reisbeplanning, nog altyd net goeie diens en waarde vir geld gekry!"

- Liahne J

3 dae gelede
"LekkeSlaap is eenvoudig tops! Ons doen al ons reisbeplanning deur die webtuiste, maklik en bekostigbaar."

- Liahne J

3 dae gelede
"Dis altyd lekker dat ek weet ek kan enige slaapplek bespreek, want LekkeSlaap verseker kwaliteit plekke."

- Corinne H

3 dae gelede
"LekkeSlaap is always updating you; they even went the extra mile to call me after hours. Kudos to LekkeSlaap."

- Matome M

3 dae gelede
"Baie baie lekker gebly, sal verseker weer daar bespreek, woonstel baie netjies en was goed toegerus. Beveel woonstel aan vir almal."

- Elaine H

4 dae gelede
"I have been a long-time fan of LekkeSlaap and their excellent service and will continue for a long time still."

- Lona M

4 dae gelede
"LekkeSlaap maak alles so maklik op hul webtuise of app, en hulle het my nog nooit teleurgestel nie. Altyd baie vriendelik en behulpsaam."

- Elrika V

4 dae gelede
"I have used LekkeSlaap many times. I don't think I would use any other to be honest. You are the best."

- Arlene L

4 dae gelede
"Baie goeie en vinnige diens, uitstekende kommunikasie. Mari Samu was baie goed en effektief met inligting."

- Jaydon J

4 dae gelede
"First time using LekkeSlaap and found it very easy to book as well as timeous feedback from the agent. Thank you, Nicole. "

- Cindy T

4 dae gelede
"Thank you for the well-organised system that is in place, the friendly advice, and the quick responses."

- Gayle S

4 dae gelede
"Die personeel is hoogs professioneel. Ek is gereeld op hoogte gehou en selfs herinner aan my verblyf. Daar is 'n plekkie vir elkeen."

- Hennie P

4 dae gelede
"Altyd my eerste keuse vir besprekings omdat dit maklik en vinnig is sonder enige stresvolle wagtye en onbeantwoorde korrespondensie."

- Michelle B

4 dae gelede
"I wasn't too sure how to get into the room, and the LekkeSlaap agent was extremely helpful and very professional."

- Tristan H

4 dae gelede
"LekkeSlaap is ons go-to. Gebruik dit al lank en sal dit definitief nog lank gebruik. 10/10 vir LekkeSlaap. "

- Els V

4 dae gelede
"LekkeSlaap is 'n baie betroubare agentskap wat ek vir enigeen aanbeveel. Hou jou op hoogte van die proses van verblyf."

- Cathrine L

4 dae gelede
"Baie dankie. Julle het my terug geskakel nadat ek 'n vraag gehad het en alles mooi verduidelik. Waardeer julle vriendelikheid."

- Ansja W

4 dae gelede
"Found the site by chance and I received a speedy response and managed to obtain our stay at short notice."

- Similo S

4 dae gelede
"Ons het 16:00 bespreek vir die aand en binne sekondes terugvoering en plek gekry. Die vinnigste bespreking nog!"

- Paula T

4 dae gelede
"The system is user-friendly. We use LekkeSlaap most of the time with my husband. They also communicate."

- Nkosingiphile M

4 dae gelede
"Ek gebruik altyd LekkeSlaap om my vakansieverblyf te bespreek en was nog nie een keer teleurgesteld. Dankie LekkeSlaap."

- Ilze L

5 dae gelede
"Always a pleasure doing business with LekkeSlaap, and the benefits that come with LekkeSlaap keep up the professional service."

- Andrew P

5 dae gelede
"We've had excellent service from LekkeSlaap, and received prompt and very helpful responses when we needed to make changes to our bookings."

- Harry T

5 dae gelede
"LekkeSlaap, what an app! It made booking a weekend away easy, safe, and secure. Thank you and keep up the great work."

- Nerine D

5 dae gelede
"LekkeSlaap made it easy to book our lovely stay, and all the details of our booking were accurate and as listed."

- Alberto J

6 dae gelede
"Jodie, jy is die beste! Jy help my altyd, en ek bespreek al vir baie jare deur LekkeSlaap al my vakansies."

- Arien K

6 dae gelede
"Thank you LekkeSlaap.co.za, it's always a pleasure booking with you. I never use any other booking agent anymore. You're the best."

- Faith V

6 dae gelede
"Dedicated staff members who assisted one in receiving the required accommodation. The follow-up to and after the visit was also excellent."

- William C

6 dae gelede
"LekkeSlaap is really user-friendly. All the information is correct, and customer service is great. Thank you."

- Teresa T

6 dae gelede
"Soos altyd ontvang ek puik diens en baie professionele diens van agente by LekkeSlaap. Net 'n plesier om elke keer 'n bespreking te maak."

- Rene T

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011