Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 148 - 3810 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense

Milkwood Cottage is 'n eenheid wat mooi versier is en net oorkant Sunset-strand in Gordonsbaai geleë is. Gaste word...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense

Local Luxury in Kaapstad is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir alle paartjies, gesinne en sakereisig...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense

Moonglow Guesthouse is geleë aan die hange van die Glencairnberg en kyk uit oor Valsbaai. Moonglow is op die Kaapp...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gastesitkamer
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense

Island Club 411 Portofino is in Century City in Kaapstad en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vak...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 4 mense
Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 4 mense

Serendip@sea is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense

Sipres Garden is in Durbanville en bied 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel aan 4 gaste. Dié woonstel het ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense

75 on Protea is 'n selfsorg-vakansiehuis met 3 slaapkamers in Gordonsbaai en dit spog met 'n uitsig oor die see en ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Selfsorg
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense

35 On Rose is 'n pragtige Manhattan-styl-duplekswoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad en bied luukse ve...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
WiFi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense

The Urban Retreat is 'n bekoorlike woonstel in Kaapstad se middestad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense

Horizon Bay 103 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang