Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 193 - 3817 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Elim Bed & Breakfast

B&B in Elim, ElimKaapstad
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n ve...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense

Ocean Breeze Hotel

Hotel in Strand, StrandKaapstad
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense

Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg e...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 4 mense

Villa Lucca is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op 'n heuwel met 'n uitsig oor Gordonsbaai, die baai en op die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Deluxe stays, in die hartjie van die Foreshore, Kaapstad, bied 'n smaakvolle woonstel wat 'n ideale opsie vir besig...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
24-uur Ontvangs
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense

Eden on the Bay 171 is 'n moderne selfsorg-eenheid in die veilige Eden on the Bay-kompleks in Bloubergstrand. Dit i...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Restaurant op Perseel
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R18 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R18 000
per nag, vir 12 mense

Villa Galazzio is 'n puik geleë luukse villa met 'n panoramiese uitsig oor Kampsbaai-strand en op Leeukop. Die luuk...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R18 000
per nag, vir 12 mense

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 4 mense

Ocean View A603 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en spog met 'n pragtige uitsig oor die see met Tafelberg i...

Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense

Gray Cottage

Selfsorg in Strand,  StrandKaapstad
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Gray Cottage

Selfsorg in Strand, StrandKaapstad
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Gray Cottage is 'n eenslaapkamerwoonstel wat sentraal in die Strand geleë is. Dié selfsorgwoonstel is geskik vir ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 4 mense

Kayleeway Apartment 6 is in Bantrybaai in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik. Dit is naby ve...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang