Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 203 - 3821 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 970
per nag, vir 2 mense

3 on Camps Bay is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die nuwerwetse Kampsbaai. Die hotel is in 'n doodloopst...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Annette Gastehuis is in Meyboomlaan en Suikerbos-singel geleë. Dit is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte voorst...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

SlipAway 9 Pentelbury's Place is 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die Strand, 'n mooi kusdorpie a...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Nupen Manor is in die rustige, boomryke woonbuurt, Pinelands, en bied gerieflike verblyf in 'n ou grasdakhuis met h...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense

Villa Parisienne bied Halaal selfsorgverblyf op die Penlyn Landgoed in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is ideaal gel...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R994
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R994
per nag, vir 2 mense

New Boston Apartment 1001 is 'n lieflike woonstel in die Boston-sentrum in Boston, Bellville, en bied gerieflike se...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Wasgoeddiens
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R994
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense

Kommetjie's Sandy Shores is 'n lieflike huis in Kommetjie en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die stran...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 200
per nag, vir 10 mense

Boulders Beach Villa is 'n unieke en moderne strandfrontvilla wat met 'n pragtige uitsig oor Bouldersstrand, die ha...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

White Lodge Guest House is in die hartjie van die Constantia-vallei, een van Suid-Afrika se mees bekende, prentjie ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense

Rod's @ Armands Accommodation bied gerieflike oornagverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Pa...

Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Selfsorg
Gratis kansellasie
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang