Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 363 - 3817 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 275
per nag, vir 2 mense

Llandudno Pool-Facing Suite is 'n knus eenheid wat gerieflike verblyf bied en stapafstand van die strand af is. Di...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 275
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 4 mense

Beach Living Cabana is in die idilliese kusvoorstad Bloubergstrand in Kaapstad. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonst...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 700
R1 700 R1 445
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Seabreeze is 'n seefront-woonstel op die boonste verdieping van die Van Riebeek-gebou in Gordonsbaai. Hierdie gebou...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R2 418
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 418
per nag, vir 4 mense

Zeezicht is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Zeezicht-kompleks in Bloubergstrand. Dit bied 'n asemrowend...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 418
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense

Welgelegen 608 is in die kusdorpie Strand geleë. Dit is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat met 'n panoramiese see-uit...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Tennis
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Tranquil Nest is 'n oornagwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Tafelsig en is ideaal vir 'n v...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

On The Beach at Surfers Corner bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Muizenberg, Wes-Kaap, en is ideaal vir '...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Portier
Selfsorg
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Portier
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R10 500
per nag, vir 8 mense

9 Steps is 'n bekoorlike vakansievilla wat net 'n hanetreetjie vanaf Clifton se gewilde strande in Clifton geleë is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R6 311
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R6 311
per nag, vir 4 mense

Clifton Sea View Penthouse is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad. Dit bied gehalteverblyf naby verskeie wi...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R6 311
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Seaside Village BG4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit i...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang