Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 364 - 3817 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R2 899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 899
per nag, vir 2 mense

Palms St Clouds is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Strand. Dit is...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 899
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R4 110
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 110
per nag, vir 6 mense

'n Oulike klein grasdak-kothuis, net 5 minute se stap van Noordhoek se strand, sowel as die Red Herring-restaurant ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R4 110
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Rockerfeller is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n hotel in Kaapstad se middestad en is gerieflik naby die CTICC, ...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R5 139
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 139
per nag, vir 8 mense

Bayview is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis in die veilige Bayview Kompleks in Bloubergstrand en spog met ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R5 139
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense

Cape Beach Cottage is 'n selfsorgwoonstel in Woodbridge Island, 'n semi-eiland net 8 km vanaf Kaapstad. Die woonste...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense

Blouberg Heights 406 is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veilige kompleks...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense

Sunset Island Hideaway

Selfsorg in Milnerton, MilnertonKaapstad
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense

Sunset Island Hideaway is 'n selfsorghuis op Woodbridge Island, Milnerton, Wes-Kaap wat spog met 'n pragtige uitsig...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R10 046
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R10 046
per nag, vir 6 mense

Clifton Private Beach Villa is in die gewilde kusdorpie Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie wi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R10 046
per nag, vir 6 mense

Vanaf R4 040
R4 040 R3 636
per nag, vir 4 mense
Vanaf R4 040
R4 040 R3 636
per nag, vir 4 mense

32 Napier Street Apartment 403 is op die vierde verdieping in De Waterkant, Kaapstad. Dit bied gerieflike selfsorgv...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R4 040
R4 040 R3 636
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense

1401 Hibernian Towers is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van die Strand. Met 'n asemrowende see-uitsig ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang