Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"It's a struggle to get there with public transportation but with your own car it's easy accessible."
"Ek sal more Bloubergstrand toe trek, maar die Kaap self is nie vir my nie!"
"Dit voel amper of mens oorsee gaan. Alles is rustiger en kalmer en daar is so baie dinge en natuurskoon om te bewonder."
"Dit is die beste plek om die vakansie deur te bring, jy het letterlik alles hier."
"Op dié stadium met die voorkom van Covid-19 is Kaapstad nie ’n veilige reisarea nie. Mense is roekeloos en nêrens word basiese veiligheidsmaatreëls toegepas nie. Almal loop sonder maskers of loop nie met maskers oor die mond en neus nie. Dit is ’n baie groot risiko vir gesonde besoekers."
"Cape Town is the place to be, it’s a beautiful place with friendly people."