Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Sea Cottage Rentals

"Cape Town! Oh wow! Indeed God took his time when building Cape Town."

Kaapstad

NetReg

"Kaapstad is die beste."

Kaapstad

Atlantic Postcard

"Baie dinge om te doen en te sien."

Kaapstad

Lavender House and Sunshine Cottage

"Gee jouself genoeg tyd as jy Kaapstad besoek. Daar is net te veel om te sien en te doen vir 'n kort kuier. Stad is ongelooflik mooi, skoon en alles word baie goed instandgehou."

Kaapstad

8 Nagua Bay

"Kaapstad het so baie om te bied vir jonk en oud!"

Kaapstad

Oceansnest Guest House

"Die mooiste stad in die wêreld natuurlik."

Kaapstad

Roman Rock Apartments

"Pragtige plek. Het vreeslik die koeler weer geniet na die hitte in die binneland."

Kaapstad

Sylvan Park Garden Apartments

"Cape Town is spectacular."

Kaapstad

St Tropez 1005

"Die beste stad in Suid-Afrika."

Kaapstad

Pro Monis Guesthouse

"One of the best cities South Africa has to offer."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Die Kaap bly maar mooi."

Kaapstad

Serengeti Self-catering Apartments

"Dit bly 'n awesome plek."

Kaapstad

Strand Kusweg 109

"Red Bus Tours were fantastic."

Kaapstad

Strandsig

"Baie om te doen."

Kaapstad

Glen Eden Studio

"Glencairn Heights is a peaceful area, the beach and nature view is beautiful, surrounding community activities are amazing and accessible to cater for guests needs."

Kaapstad

Abide With Us

"As someone from the Free State there are far too many people and too much traffic for my comfort in the Cape! Admittedly the scenery in the Peninsula and Winelands is magnificent, but it's hard to enjoy it while concentrating on driving. Big sigh of relief when I come back up the Hexpass. "

Kaapstad

La Grâce

"Ek is 'n jarelange Kapenaar en vir my sal die Kaap die Kaap bly. Sal dit vir niks anders verruil nie."

Kaapstad

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Die Strand is baie sentraal geleë, naby aan alles en lieflike swemstrand."

Kaapstad

7 Fleur Park

"Dis een van die mooiste plekke in die wêreld."

Kaapstad

Sunflower and Moonflower

"Uitstekende vakansiestad."

Kaapstad

707 Infinity

"In 'n jaar se tyd het die Kaap baie agteruit gegaan. Skokkend om al die sypadjiebewoners met hulle kartonhuise te sien. Die Kaap raak gevaarlik om vry rond te beweeg."

Kaapstad

Myrtle Cottage

"Kaapstad is en Sal altyd die beste bestemming wees."

Kaapstad

Bramber Court

"Waterfront en Seepunt was baie aangenaam. Die strate is skoon en die besighede is interessant."

Kaapstad

A Knight's Stay

"Mother of the nation indeed."

Kaapstad

Pine Cottage

"Ek woon in Kaapstad en sal nooit op enige ander plek woon nie."

Kaapstad

Ocean View 701

"Kaapstad is altyd 'n belewenis!"

Kaapstad

810 on Beach

"Beautiful location."

Kaapstad

Goedehoop Accommodation

"Kaapstad is baie lekker."

Kaapstad

Simply B Rondebosch

"Iets op die bucket list van wat mens moet ervaar in Suid-Afrika."

Blad
Blad 146 - Wys 4351 tot 4380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang