Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"With the exception of an incredibly high amount of beggars, this is the most amazing destination! We fall in love with Cape Town every time we set foot there! "
"Daar is baie aktiwiteite om te doen. Water World, Surfing, Pat Pat, Restaurante en pubs als letterlik 'n paar meter van die see af. Mens kan self op die strand piekniek hou of net lê en tan. Daar is ook roomys winkels met die lekkerste roomys. "
"If Kirstenbosch is where you want to spend your time, Claremont is the place to be. "
"Perfekte sentrale ligging vir rond toer in die Wes-Kaap, of net rustig op die see uitkyk en boek lees. Die warm water oseaan is lekker om in swem."
"It's perfect, peaceful and easy access to the V&A as well as the city centre."
"Asemrowend, dit is beslis die mooiste uitsig wat mens kan kry as jy jou oë soggens oopmaak."
"'n Mooi omgewing met heelwat winkels en restaurante. Dit het ook veilig vir ons hier gevoel. "
"Bloubergstrand is veilig, strand is skoon, en dit kruip diep in mens se hart in."
"Rustig, wonderlike stappies op die strand, lekker eetplekke, pragtige uitsig op Tafelberg"