Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Baie lekker plek om te bly, sentraal geleë, lekker eetplekke en jy kan orals stap!"
"Heerlike area naby alles. Besige strate, maar darem in die ‘hub’ van alles en ry maklik enige plek. By Tygervallei Mall en vele ander toeriste-aantreklikhede!"
"Groenpunt was 'n ongelooflike bestemming. Alles is binne stapafstand. Veiligheid bly maar 'n vraagteken. Met ons vertrek het ons gesien dat daar 'n transito rooftog was slegs 'n paar honderd meter van ons verblyf. Andersins het ons nooit onveilig gevoel nie. Dit was 'n besondere besige naweek met die tennis en was daar oral sekuriteit teenwoordig. Die mense se houding jeens besoekers was altyd verwelkomend en behulpsaam. As Suid-Afrikaner is ek uiters trots op die mense van Groenpunt en dink ek menige buitelander sou dieselfde gevoel het. "
"'n Vriendelik plek met vriendelike mense en strande en paaie vol aktiewe, lewenslustige mense. Die perfekte plek om te ontstpan."
"Lovely sandy beach to walk and relax, some nice cafes and a couple of very good restaurants. Bit too windy some days. "
"We would be willing to return and to recommend the facility given the reassurance that the above issues have been addressed."
"Do visit De Brasserie, very nice restaurant if you have a special occasion."
"It gets quite cold. But the location is absolutely beautiful and worth every cent spent. "