Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Dis sentraal geleë en reisigers kan met lof verblyf reël in Groenpunt."
"Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans."
"Stil en aangename omgewing uit die stad, maar tog in die stad. Die verkeer is egter 'n probleem uit die stad na Nuweland."
"Scarbourough is 'n pragtige wegkruipdorpie met interessante kuierplekkies en ongelooflike natuurskoon."
"Die bietjie wat ons van Kommetjie gesien het, het ons baie beïndruk. Ek dink dit is 'n rustige en stil bestemming met 'n lieflike strand."
"I grew up here so might be biased to the beauty and holiday atmosphere of this town."
"Daar is stalletjies. Als is naby en dit is baie still in sekere gebiede soos Parkland Island. "
"Klein stukkie hemel versteek van die gevoel van die wêreld. Dit bied baie vermaaklikheid vir oud en jonk."
"Convention location, near the beach and other tourist attractions. Quite safe too."
"Ons verkies om daardie omgewing te bly. Baie plekke is binne stapafstand. Voel amper of ek in Europa is."
"Ek was al telkemale daar vir besigheid die afgelope paar jaar en dit is 'n baie goeie area, skoon, rustig en veilig."