Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Waterways

"Beste plek."

Kaapstad

Penrith 204

"Fantastiese plek!"

Kaapstad

Hout Bay Gem

"World of birds, Hout Bay Harbour are about two of the attractions in this area. There are so many more picturesque attractions in this beautiful and scenic area of the Mother City."

Kaapstad

Cheval Vapeur

"Kaapstad is 'n uitstekende toerisme-attraksie. Die pragtigste strande, restaurante en uitkyk punte. Baie plekke om te besoek, dinge om te doen en inkopiesentrums. Baie pragtige gastehuise."

Kaapstad

Check Inn Hotel

"Problem with sewerage in Green Point and area in ocean. Could smell the sewerage whilst walking at Green Point next to ocean."

Kaapstad

The Beach Villa

"Altyd mooi."

Kaapstad

Atlantic Postcard

"Kaapstad bly 'n wonderlike bestemming. Daar is altyd iets om te sien en te doen."

Kaapstad

1105 Portico Beachfront Apartment

"Die wynroete by Durbanville is om die draai van Blouberg. Ons het die wyntoere vreeslik geniet. Tafelberg is so mooi. Die Kaap is mooier as enige land wat ek al besoek het of waarvan ek nog droom om te besoek. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige Suid-Afrikaner om eerder plekke in jou eie land te besoek voordat jy jou volgende buitelandse reis beplan."

Kaapstad

The Yard

"Daar is nie slaggate soos hier by ons nie en dis skoon."

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Kaapstad is fantasties."

Kaapstad

Urban Oasis at The Square

"Mooiste plek in Suid-Afrika."

Kaapstad

Lalapanzi Lodge

"We live in Cape Town and are very grateful we do."

Kaapstad

Melkbosstrand Mini-Suite

"Mooiste Stad. "All in one" bestemming."

Kaapstad

Atlantic Oasis Guest House

"They don't call it the mother city for no reason."

Kaapstad

Die Peperboom

"We traveled for medical purposes but had the opportunity for a Penninsula Scenic drive, very beautiful, nice food, and many more things to do."

Kaapstad

Sunflower and Moonflower

"Beste stad in beste provinsie!"

Kaapstad

@ 10 Cooper

"Beste en mooiste plek. Geen potholes."

Kaapstad

Simon’s Town Quayside Hotel

"My wife and I really loved it and didn't want to leave and the rooms were really clean and tidy and spacious and elegant. We enjoyed having the DSTV and being able to relax. Two things I would improve would be the showers and the WiFi quality being bad."

Kaapstad

Seti se Kuierplek

"Continue with the high standards. "

Kaapstad

Nes

"Steeds een van die mooiste stede in die wêreld!"

Kaapstad

Stay @ 3 Groenberg

"Ongelooflik baie om te doen. Een kuier is ver te min."

Kaapstad

L'abri Guest Flat

"'n Plek waar enige gedissiplinêre persoon sal wil bly. Die see en nostalgiese berge is pragtig."

Kaapstad

Best of Both

"Altyd 'n wenner. So baie om te doen."

Kaapstad

Magellan's Hotel

"Parts are very rundown. Too many people and roads are very old and thus congested. The demographics are a problem waiting to happen."

Kaapstad

Road Lodge N1 City

"Pragtige stad. Soveel om te doen en sien. Sal vir seker weer teruggaan."

Kaapstad

14 on Cape Viola

"Beste provinsie in die land met die meeste goed wat skoon is en werk."

Kaapstad

Horizon Bay 205

"Die verkeer is so erg dat jy meer tyd op die pad spandeer as wat jy plekke kan besoek."

Kaapstad

The Mills Cottages

"Paaie is ongelooflik bedig."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang