Penrith 204
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Penrith 204, V&A Waterfront, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R10 499 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Penrith 204 is op 'n residensiële landgoed, The Marina, wat met uitstekende sekuriteit en toegangsbeheer spog. Die landgoed is in die V&A Waterfront, een van Afrika se gewildste bestemmings en die tuiste van die oudste hawe in die Suidelike Halfrond geleë. Die waterfront is aan die voet van Tafelberg en bied uitstekende uitsigte oor die Atlantiese Skiereiland, die middestad en op die bergpieke van die Hottentots-Hollandberge in dei verte.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die stoep front suid en bied 'n onbelemmerde uitsig oor die marina se kanale. Die stoep is só ontwerp dat gaste heerlik binne en buite kan kuier sonder om privaatheid en veiligheid prys te gee.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Blaine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dock-weg, Penrith 204, V&A Waterfront, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Penrith 204 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dock-weg, Penrith 204, V&A Waterfront, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang