Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"O ja! Ons was so honger die aand toe ons laat terugkom, toe ontdek ons 'n heerlike vars ciabatta, botter en konfyt. Wow, oulike gasheer en gasvrou!"
"The surroundings is totally safe and it gives you your peace and quiet."
"Veilig en kan mens lang wandelings geniet. Almal wat ons langs die see gekry het was baie vriendelik."
"Strand is lieflik en daar is verskeie restaurante en winkels binne loop afstand as jy naby die strand bly."
"Naby Melkbos en die see! Heerlike wegbreek van die besige stadslewe."
"Kommetjie is a delightful village and has a tranquillity and character which is very relaxing. People we met are also super friendly. Wonderful stay indeed."
"Dink nie dit is noodwendig die beste idee om te stap in daardie area nie, maar dis lekker sentraal, mooi en baie om te ontdek en te verken."
"Stunning wide country beach. Quiet suburb with excellent public bus service. A lovely place to stay."
"Ongelooflike ligging, veilig, strand lekker naby, veilig en goeie vermaak en bedrywig! Winkels, eetplekke baie naby."
"Goeie en veilige area vanwaar mens besienswaardighede kan besoek sonder die swaar stadsverkeer."