Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"A lovely area, but the beach areas are exceptionally busy over the December holiday season."
"Strand is my gekose Weskus vakansiebestemming elke tweede jaar. Strand en see perfek vir klein kinders."
"Safe to walk on your own. Close to everything. Great variety of restaurants. Can recommend On the Rocks. Super location for a holiday. Already contemplating my next stay there!"
"'n Fees om langs die strand te stap. Het 'n paar keer verdwaal, maar met my kaart op my foon was ek gou-gou by Kumbaya."
"Overall its a very nice area with friendly people. I would buy a house there if I can afford it."
"CBD its lovely and very active, only lots of street kids around. Very scary at night, but thanks to security guards that were visible 24 hours. "
"A good location, away from the hustle and bustle and not too from city central."
"Baie lekker vakansieplekkie. Sal enige tyd weer terugkom. Ligging is uiters uitstekend."
"Ons is van die Helderberg, maar is gaande oor Bloubergstrand as 'n vakansiebestemming want dis nie te ver nie ook nie te naby nie. Die berg- en see-uitsig is asemrowend, die see is net 'n klipgooi weg en met al die restaurante en winkels en winkelsentrums naby, kan jy jou regmaak vir 'n heerlike wegbreek. "
"Dis lekker om in die Strand vakansie te hou. Mens kan lekker stap, lekker swem en daar is allerhande aktiwiteite waaraan 'n mens kan deelneem in die omgewing. Dit is ook naby Kaapstad en die Kaapse Wynlande."
"Pragtige, skoon dorp. Heerlike pizza restaurant en 'n baie oulike deli. Gaan loer gerus in by Pepe the Cheesemaker op Imhof Farm vir besonderse bokmelkkaas en 'n lekker geselsie oor die regte manier van kaasmaak. "